Dagboek

SEPTEMBER 2015

5 September - Olifantsrivier se ploegdag naby Klawer
10-12 September - Swartland by skou op Moorreesburg betrokke
16-19 September - Bredasdorp by Agri-Mega-week betrokke
24-26 September - Swartland by Malmesburyskou betrokke
24 September - Ceres/KBV se Erfenisdag-trekkerrit
25-27 September - SAVTEK se NASIONALE SKOU PIETERMARITZBURG

OKTOBER 2015

3-5 Oktober - Suid-Kaap se trekkerrit naby Barrydale
10 Oktober - Langeberg betrokke by Robertson se Lenteskou
16 Oktober - Ceres/KBV betrokke by Karoo Kultuurfees op PA Hamlet
31 Oktober - Kaleo-Trekkerdag in die Koue Bokkeveld

DESEMBER 2015

5 Desember - Oesdag op Moorreesburg
27 November 2015 - Ceres Jaareidnfunksie
5 of 12 Desember 2015 - Ceres Oesdag (wanneer koring ryp is)

MAART 2016

13 Maart 2016 - Ceres Oes af ete

APRIL 2016

28 April 2016 - Ceres Ledevergadering

MEI 2016

7 Mei 2016 - Ceres Ploegdag – Elke Somer

JUNIE 2016

9 Junie 2016 - Ceres Algemene Jaarvergadering, Bestuursverkiesing

AUGUSTUS 2016

6 Augustus 2016 - Ceres besoek aan Matjiesfontein (plaaslike oudhede)
6 Augustus 2016 - Ceres Ledevergadering – beplan vir Wes-Kaap Ekspo
6 Augustus 2016 - Ceres Mid-winter ete
Augustus 2016 - Wes-Kaap se jaarlikse ekspo
Augustus 2016 - Trekkerrit na Calvinia Vleisfees

Copyright © 2015 Wes-Kaap Veteraan- Trekker- en Enjinklub. All Rights Reserved.